Home Stud Bulls Ongoro GotjariArchive
slide show
Achievements: Awards
Rekord Prys vir Rooi Brahman Bul verkoop in 2013























'n Rooi Brahmaanbul uit die Lared Brahmanstoet van mnr. Danie Botes is vir 'n rekordbedrag van N$ 115 000 aan mnr. Ernst Groenewaldt van Hochfeld verkoop. Lared beskik oor net drie rooi stoetkoeie. Mnr. Linde du Plessis, Suid-Afrika se beesteler van die jaar vir 2012, het gesê dit is uitsonderlik om so 'n topgehalte bul uit 'n genepoel van net drie koeie te teel. Du Plessis sê hy beskou die bul as een van die beste rooi Brahmaanbulle. Dit is 'n bewys dat Lared een van die Namibiese leiers in teling is.

Landbou Weekblad and Zoetis Breedplan Bull of the Year 2014


Follow Us:



Contact Us:
Danie Botes
(+264)(0) 81 129 4105
zanlumormweb.com.na
Namibia
What people say:
“You are my role model” , “You have high standards in the Brahman industry” , “It would be an honour to compete against guys like you” and that “ I know you would be proud if you see what I did with Crespo and Yster genes”. Brahman Breeder.